Slaan oor na inhoud

Ongesensor is

baie dinge.

Soms ‘n bliksem, ander kere ‘n bitch en ander kere sommer net ‘n softie met ‘n klein hartjie. Hierdie is my wegkruipplek, waar ek my hartsdinge en my kopdinge kom neerpen. Dinge wat ek dalk nie in die regte lewe kan sê nie, want dis seermaakdinge. Maar ook dinge wat ek iewers moet sê, anders sweer dit binnekant my.

2 Kommentaar leave one →
  1. September 6, 2010 6:26 vm

    Welkom in die blogosfeer.

  2. Dion permalink
    September 8, 2010 4:26 nm

    Aangrypende skrywes; diepe persepsies, verborge hartseer en eensaamheid – jy’s nie alleen nie. Sal weer by jou kom inloer…

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.